APK Pretoria-Oos

  • GELOOF, HOOP EN LIEFDE

Gemeente-AksiesSien almal

BYBELSTUDIE VIR SENIORS

Sluit aan by die Bybelstudie vir senior lidmate en bou jou kennis van Gods woord uit. ‘n Paar jaar gelede het Mercia de Villiers die inisiatief geneem om ‘n Bybelstudiegroep in ons gemeente...

Lees meer

ASJAS

ASJAS is die afkorting vir Afrikaanse Studentejeugaksie. Dit word deur die AP Kerk Pretoria-Oos bestuur en bestaan uit vier bestuurslede en ‘n geestelike leier wat ds. Hendrik du Plessis is. Daar is vier portefeuljes wat...

Lees meer

WENJAS

WENJAS is die APK Pretoria-Oos se aksie vir jong werkende en getroude lidmate. Wat ons aksie so uniek maak, is dat jongmense met klein kindertjies, hoe woelig ook al, veral welkom is. Bybelstudie...

Lees meer

Kollig

SEMPER REFORMANDA

Aanbieding deur Ds HSW Strauss.

Vir volledige uitsending en aflaai opsies, kliek hier.

Ek self sal my skape oppas, ek Ek self sal hulle laat lê en rus, spreek die Here HERE.

(Esegiël 34:15)

ONDERSTEUN ONS PROJEKTE

KINDERS VAN DIE LIG

Kinders van die Lig het in 1997 ontstaan as ‘n evangelisasie- en uitreikaksie van die Afrikaanse Protestantse Kerk Pretoria-Oos.

Lees meer

ELEKTRONIESE BEDIENING

Kry meer inligting oor ons elektroniese bediening: wat dit behels, hoe om betrokke te raak en oplossings vir probleme...

Lees meer

DANVILLE-KOSPROJEK

Danville-kosprojek ‘n Groepie van ongeveer 25 dames van ons gemeente kom een keer per maand bymekaar om voedsel vir...

Lees meer

Geredigeerde Erediens Opnames

May 14, 2018 0

Verbondskind, kies die regte lewensrigting!

Doopdiens; Skriflesing: Exodus 2; Prediker: Prof JAE Adendorff

Lees meer
May 14, 2018 0

Ek glo in Jesus Christus, wat met sy graf my graf geheilig het

Erediens; Skriflesing: Johannes 19; Prediker: Prof JAE Adendorff

Lees meer
May 8, 2018 0

Die wonder en waarde van Christus se hemelvaart

Hemelvaartdiens; Skriflesing: Handelinge 1; Prediker: Prof JAE Adendorff

Lees meer
March 30, 2018 0

Christus se opstanding beteken vir ons vryspraak, vernuwing en verheerliking

Erediens; Skriflesing: Markus 16; Prediker: Prof JAE Adendorff

Lees meer

Lewendige Uitsendings Opnames

September 30, 2018 0

Jesus kom weer met oordeel of voordeel

Erediens; Skriflesing: Johannes 14; Ds. Nico Rautenbach

Lees meer
July 15, 2018 0

Die geboorte van ‘n verlosser

Doopdiens; Skriflesing: Exodus 2; Ds. Hendrik du Plessis

Lees meer
July 15, 2018 0

Waarom soek julle die Lewende by die dooies?

Erediens; Skriflesing: Lukas 24; Prof. Koos Adendorff

Lees meer
July 15, 2018 0

Christus is opgewek sodat ons in ‘n nuwe lewe kan leef

Erediens; Skriflesing: Romeine 6; Ds. Attie Boshoff

Lees meer

Kontak Ons

APK Pretoria-Oos

Adres - Glenwoodweg 48 & 50, Lynnwood Glen, Pretoria, Suid Afrika

Tel: 012 361 7574
E-pos: info@apkpo.co.za
Webtuiste: http://apkpo.co.za

Eredienstye - Sondae 09:00 en 18:00

Kantoorure - Maandag – Vrydag, 08:00 tot 13:00

Kopiereg © 2014. APK Pretoria-Oos. Alle regte voorbehou. Ontwerp deur WPlook Studio