Skakel regstreeks by ons eredienste in!

Die eredienste van APK Pretoria-Oos word Sondae regstreeks oor die internet herlei. Dit stel persone in staat om by ons dienste in te skakel, sonder om in die kerkgebou te wees.

Eredienstye vind Sondae om 9:00 en 18:00 Suid-Afrikaanse tyd plaas.

Vir ‘n volledige preekargief kan ons Ustream kanaal besoek word.


Regstreekse video uitsending deur Ustream

 U Woord is die Waarheid. (Joh 17:17)