xmas-carols

Kerswyding

Die Heiland is gebore, juig saam met eng’lekore! Ons gemeente se jaarlikse Kerswyding vind weer op 23 November tydens die oggenddiens plaas.  Tydens hierdie luisterryke geleentheid sal die sanggroep en Verbondsonderrigkinders die gemeente uit volle bors...

Verbondsonderrigafsluiting

Verbondsonderrigouers en belangstellendes word uitgenooi na die Verbondsonderrigafsluiting by Diamantvallei-kampterrein op Sondag 30 November. Roete-aanwysings Diamantvallei is sentraal geleë tussen Pretoria-Oos, Johannesburg Internasionale lughawe (Kempton Park) en Cullinan met Witbank maklik bereikbaar. Vanaf Pretoria 1. N4...