Ons senior lidmate besoek Tannery Industrial Park

Op Dinsdag 1 Maart 2016 het die Senior Vriendekring ‘n uitstappie onderneem na Tannery Industrial Park in Silverton.

Nadat hulle hul verwonder het aan die ongelooflike muurskilderye wat deur Fourie Ackermann geskilder is, het hulle die genotvolle dag afgesluit met ‘n heerlike middagete by The Lions Den.

Jou e-posadres sal nie bekend gemaak word nie. Vereiste velde gemerk *

*