Verbondsonderrigafsluiting 2016

Op Sondag 27 November 2016 kon ‘n mens die ingehoue opgewondenheid onder die kinders van die gemeente aangevoel. Die rede: die jaarlikse diplomaplegtigheid vir verbondsonderrig wat erkenning gee aan elke kind se getroue werk deur die jaar. Die plegtigheid is deur al die kinders van graad 0 to graad 10, die nuwe belydende lidmate, ouers en die verbondsonderrig-voorgangers in die kerk bygewoon.

Jou e-posadres sal nie bekend gemaak word nie. Vereiste velde gemerk *

*