ASJAS Eerstejaarskamp 2015: inligting

Datum: 12 – 17 Januarie 2015
Kampterrein: Die Hoekie-kampterrein
Kampkoste: R 600,00

GreekVervoer: Ons vertrek per bus vanaf die Griekse Kerk op die hoek van Lynnwoodweg en Roperstraat in Pretoria.

Vertrek: Vanaf Griekse Kerk reg oorkant Tukkies se ou hoofhek in Lynnwoodweg op 12 Januarie 2014 om 13:00.
Terug: Weer by Griekse Kerk op 17 Januarie 2015 om 7:00. (Ons sal vroeg genoeg terug wees om die verwelkomingsdag by Tukkies by te woon waar ASJAS ook ‘n stalletjie het.)

Wat jy moet saambring:DSC_0408
  • Bybel – uiters noodsaaklik
  • Beddegoed – slaapsak of beddegoed en kussing
  • Notaboek en skryfbehoeftes
  • Muskietweermiddel
  • Waterbottel
  • Swemklere
  • Handdoeke (vir swem en bad)
  • Toiletware
  • Eetgerei (onthou vadoek)
  • Musiekinstrument (indien jy graag sou wou)
  • Klere (een stel vir vuil word)
  • Stapskoene
  • Hoed
  • Flits (nie noodsaaklik nie)
  • Das, baadjie, hoed en beker (vir ‘n aktiwiteit)
  • Hope energie
  • Snoepery vir die dominee!
Bankbesonderhede:
  • Afrikaanse Protestantse Kerk Pretoria-Oos
  • ABSA (Menlyn)
  • Rekeningnommer: 2310280359
  • Takkode: 335645
  • Verwysing: Naam en 1ste ’15

Faks bewys van betaling na 012 361 5776 of stuur ‘n e-pos na asjaspos@gmail.com.