Verbondsonderrig Kenmekaar

Ons Verbondsonderrigmaatjies en hul ouers het op Sondag 21 Februarie 2016 ‘n kenmekaargeleentheid by Mopani Lodge gehou.

Ds Leon het die preek waargeneem en ‘n lewensverrykende boodskap gelewer oor hoe ons as mense Godsgerig moet wees in alles wat ons doen.

Na’n heerlike middagete van braaivleis, slaaie, bykosse en roomys as nagereg het almal huiswaarts gekeer.

Jou e-posadres sal nie bekend gemaak word nie. Vereiste velde gemerk *

*