Vind die klankopnames van die afgelope maand se dienste, asook die skakels na die YouTube‑uitsendings, hieronder.
Vir ouer dienste, besoek asseblief ons YouTube‑kanaal of MP3 webblad by:

God bring sy redding na die nasies deur die getuienis van die geringstes.
Skriflesing: 2 Konings 5: 1-19
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/07/19 Oggenddiens

Ons verganklike liggame sal eendag onverganklik opstaan!
Skriflesing: 1 Korinthiërs 15:35-58
Prediker: Prof. Koos Adendorff.
2026/07/12 Aanddiens

Leef vanuit God se 3 g’s .
Skriflesing: 2 Timotheüs 1: 1- 18
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/07/12 Oggenddiens

God laat my biddend en met die oog op die heerlikheid sterf.
Skriflesing: Handelinge 7: 48-60
Prediker: Prof. Koos Adendorff.
2026/07/05 Aanddiens

Ons kan vas staan in lyding en verdrukking deur die krag van God.
Skriflesing: 2 Timotheüs 1: 1- 18
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/07/05 Oggenddiens

Leef met dankbaarheid vir genade in Christus
Skriflesing: 2 Korinthiërs 12: 1-10
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/06/28 Aandiens

Die Allerhoogste regeer soewerein oor alle aardse koninkryke.
Skriflesing: Daniël 4
Prediker: Prof. Koos Adendorff.
2026/06/28 Oggenddiens

Van die tafel na die wêreld!
Skriflesing: Handelinge 2: 37 – 47
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/06/21 Aaddiens

Lewe met die wete – Jesus Christus leef.
Skriflesing: 1 Korinthiërs 15: 12-34
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/06/21 Oggenddiens

Is jy bang om dood te gaan?
Skriflesing: Filippense 1:1-26
Prediker: Prof. koos Adendorff.
2026/06/14 Aanddiens

Ons sien nie, tog glo en getuig ons!
Skriflesing: Johannes 20: 19 – 31
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/06/14 Oggenddiens

Oorgawe maak ‘n geloofsheld.
Skriflesing: Hebrews 11: 8-10 en 17-22
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/06/07 Aanddiens

Christus regeer gemeentes deur die ampte!
Skriflesing: Handelinge 14: 1 – 28
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/06/07 Oggenddiens

Bid vir versterking van harte voor die Here.
Skriflesing: Matthéüs 12: 9 – 21
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/05/31 Aanddiens.

Bid vir versterking van harte voor die Here.
Skriflesing: 1 Thessalonicense 2:17 – 3:13
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/05/31 Oggenddiens

Wat gebeur aan die anderkant van die graf?
Skriflesing: Lukas 16:19-31
Prediker: Prof. Koos Adendorff.
2026/05/24 Aanddiens

Die evangelie is meer werd as my lewe…
Skriflesing: Handelinge 21: 1-15
Prediker: Ds. Attie Boshoff.
2026/05/24 Oggenddiens

Pinkster 18 – 22 Mei 2026

Die Gees stuur- die kerk gehoorsaam.
Skriflesing: Handelinge 13: 1-12
Prediker: Ds. Nico Swart.
2026/05/24 Aanddiens